Die opvoeding van die mishandelde kind

dc.contributor.advisorvan de Merwe, A.
dc.contributor.advisorUrbani, G.
dc.contributor.authorGrabe, Suzette
dc.date.accessioned2014-02-17T07:32:34Z
dc.date.available2014-02-17T07:32:34Z
dc.date.issued2000
dc.descriptionSubmitted in fulfillment of the requirements for the degree of Master of Education in the Department of Educational Psychology and Special Education in the Faculty of Education at the University of Zululand, South Africa, 2000.en_US
dc.description.abstractDie navorsing ondersoek die opvoedingsnood van die mishandelde kind met die klem op die vennootskap tussen die opvoeder en die mishandelde kind in sy opweg- wees na volwassenheid. Daar word ook gelet op die persepsie van die voorstander van kinderregte van die mishandelde kind se verhouding met homself, ander, idees en dinge en Godfn god binne sy eie leefwereld. Aandag word geskenk aan problematiese opvoedingsgebeure waaraan die kind blootgestel mag word en die invloed wat hierdie gebeure op die onderaktualisering van die psigiese lewe mag he. Die wordingsdoeleindes van die kind onder die opskrifte: betekeniswereld, adekwate self en toebehorenheid word bespreek. Een van die opvoeder se take is onder andere om die kind in staat te stel om homself in die wereld te onenteer sodat hy sy eie leefwereld kan konstitueer. Deur relasies met homself, ander, idees en dinge en Godfn god te vorm, konstitueer hy 'n betekenisvolle leefwereld. 'n Selfgestruktureerde vraelys is as. meetinstrument gebruik. Die opstel, verspreiding en voltooiing daarvan word volledig behandel. Die aanbieding en ontleding van data word bespreek. Waar nodig, word van beskrywende statistiek gebruik gemaak. Uit die analise van die data het dit geblyk dat die mishandelde kind oor die algemeen nie baie gelukkig is nie, hy slaap nie rustig nie en hy neem oor die algemeen 'n aggressiewe houding in en is nie vriendelik nie. 'n Groot aantal het gevoel dat daar nie regtig goed in hulle steek nie en dat hulle die mi~handeling waaraan hulle blootgestel is, verdien. Wat die verhouding met ander betref, het dit geblyk dat daar tog op een van die ouers of versorgers se liefde en ondersteuning staatgemaak kan word, dat daar vertroue in die voorstander van kinderregte is en dat 'n klein persentasie van mishandelde kinders goed met volwassenes oor die weg kom. Oor die algemeen is verhoudings met huidiqe vriende goed. Ongelukkig het dit geblyk dat min mishandelde kinders 'n goeie toekonisperspektief het. Wat die relasiedimensie met Godfn god betref, het min kinders hierdie verhouding as 'n prioriteit in hul lewens gestel. Ter afsluiting word daar enkele aanbevelings aan die hand gedoen: • Oat die ouer/versorger se opvoedings- en onderrigtaak deur aile partye (staat, kerk, skool, ensovoorts) aandag behoort te geniet. • Oat ouers/versorgers - as prirnere opvoeders -van hulle verantwoordelikhede bewus gemaak behoort te word by wyse van werkswinkels, ondersteuning en kommunikasie tussen die skool en die huis. • Oat die kerk as infonnele opvoeder, kinders genoegsaam geestelik onderrig. Die hoop word uitgespreek dat hierdie beskeie bydrae 'n sinvolle bydrae tot die leefwereld van die mishandelde kind sal maak. = During this study research was conducted pertaining to the educational need of the abused child, with the emphasis on the partnership between the educator and the abused child on his way- to maturity- . Attention was also focused on the perception of the Protector of children's rights on the life world of the abused child.. A self-constructed questionnaire was used as measuring instrument. The construction, distribution and completion of the questionnaire were discussed in detail. The presentation and analysis of data was also discussed. Where necessary descriptive statistics were used to analyse data. From the analysis of the data it became clear that the abused child is not a happy child, he does not sleep well, becomes aggressive often and is not very fiiendly. A large number ofabused children were under the impression that they deserved the abuse they had experienced. Regarding the relationship with others, most children indicated that they trusted and i or loved at least one of their parents. They also trusted the Protector of children's rights. Few experienced meaningful relations with adults or a positive perspective on the future. Pertaining to their relationship to God! a god, very few expressed this relationship as a priority. Based on the accumulated findings of the research the following recommendations were made: • That parent's educational responsibilities be recognised by the government, churches and school. • Parents as primary educator's responsibilities should be emphasised by means of . workshops, support groups and meaningful communication between home and school • That the church as informal educator should provide sufficient support to the abused child. It is hoped that this study will make a meaningful contribution towards the life world of the abused child.en_US
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10530/1296
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of Zululanden_US
dc.subjectAbused childrenen_US
dc.subjectChild abuseen_US
dc.subjectAbused children -- role of the schoolen_US
dc.titleDie opvoeding van die mishandelde kinden_US
dc.typeThesisen_US
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Die opvoedingsnood. S. Grabe.pdf
Size:
3.22 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: