Oorsaaklikheid en oorganklikheid in Afrikaans : `n kognitiewe benadering

dc.contributor.advisorKlopper, R.M.
dc.contributor.authorZulu, Sylvia Phiwani
dc.date.accessioned2010-06-22T06:30:23Z
dc.date.available2010-06-22T06:30:23Z
dc.date.issued2000
dc.descriptionProefskrif ingelewer vir the Graad Doktor in die Lettere en Wysbegeerte aan die Universiteit van Zululand. = Submitted in fulfillment for the Degree Doctor of Philosophy in the Department of Literature and Languages at the University of Zululand, 2000.en_US
dc.description.abstractAfr: In hierdie proefskrif doen ek verslag oor navorsing wat ek binne die raamwerk van die Kognitiewe Retoriek gedoen het oor die venvantskap tussen oorsaaklikheid en oorganklikheid in Afrikaans. Nadat ek die aard van oorsaaklikheid aan die hand van die jongste literatuur beskryfhet, het ek gewys hoe oorsaaklikheid saam met ander betekeniselemente soos beeldskemas, konseptuele melafore en semantiese rolle die grondslag vorm vir hoe die mens dink en praat oor die interaksies om hom wat hy oorganklike gebeure noem. = Engl: In this dissertation I am reporting the results of the research that I did within the framework of Cognitive Rhetoric regarding the relationship between causality and transitivity in Afrikaans. After describing the nature of causality based on the most recent literature in this regard, I demonstrate how causality, along with other elements of meaning such as image s enemas, conceptual metaphors and semantic roles form the basis of how humans think and-talk about the-interactions-around-them that they term transitive events.en_US
dc.description.sponsorshipNational Research Foundationen_US
dc.identifier.other252226
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10530/334
dc.language.isoafen_US
dc.subjectAfrikaans languageen_US
dc.subjectCognitive rhetoricen_US
dc.subjectCausality -- Afrikaansen_US
dc.subjectTransitivity -- Afrikaansen_US
dc.subjectKognitiewe Retorieken_US
dc.titleOorsaaklikheid en oorganklikheid in Afrikaans : `n kognitiewe benaderingen_US
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Oorsaaklikheid en oorganklikheid in afrikaans - Zulu SP.pdf
Size:
4.06 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.8 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: