Communication Science
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Communication Science by Author "Gouws, R.H."
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie Afrikaanse setselgroep : `n bestekopname(University of Zululand, 2000) Luthuli, Muzi Stephen; Klopper, R.M.; Gouws, R.H.Eng =: In this thesis I report the results of a survey that I made of the contributions that linguists had made in the course of the previous century regarding the description of the Afrikaans prepositional phrase construction. My research revealed that the first generation of Afrikaans linguists for ideological reasons were preoccupied with the origin and development of Afrikaans, and that Afrikaans prepositions were only referred to during discussions regarding the extent to which Afrikaans was considered to be a pure Germanic language, or a creolised language that obtained its characteristic features at the southern tip of Africa under the influence of contact languages such as Malay-Portuguese and Khoe. My research further revealed that De Villiers and Raidt were the first of the second generation Afrikaans linguists that understood that prepositions were constituents of a grammatical construction, the prepositional phrase construc¬tion. My main finding was that Ponelis is the central figure in the description of the grammar of Afrikaans, and that he made the biggest contribution to the description of the Afrikaans prepositional phrase construction in that capacity. Finally I concluded that De Wet and De Stadler are transitional figures to a new approach, according to which prepositions are characterised as elements of case grammar. Of De Stadler I concluded that his work on the Afrikaans partitative construction and the Afrikaans dative construction have created a bridge for analysing the Afrikaans prepositional phase construction within an emerging new approach, Cognitive Grammar. Afri: = In hierdie verhandeling doen ek verslag oor 'n bestekoJlname wat ek gemaak het van die bydraes wat taalkundiges in die loop van die vorige eeu gemaak het t.o.v. die beskrywing van die Afrikaanse setselgroep. My navorsing het aan die lig gebring dat die eerste generasie Afrikaanse talkumliges om ideologiese redes gemoeid was met die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans, en dat Afrikaanse setsels slegs ter sprake gekom het tydens besprekings oor die mate waarin Mrikaans 'n suiwer Germaanse taal sou wees, of 'n gekreoliseerde taal wat aan die suidpunt van Afrika onder invloed van kontaktale soos Maleis-Portugees en Khoekoens sy kenmerkende taaleienskappe gekry het. Verder het my navoring aan die lig gebring dat De Villiers en Raidt die eerste taalkundiges van die tweede generasie was wat getoon het dat setsels as konstituente van 'n bepaalde grammatikale struktuur,die setselgroep, gebruik word. My hootbevinding is dat Ponelis die hooffiguur in die beskrywing van die grammatika van Afrikaans is en dat hy in daardie hoedanigheid die grootste bydrae gelewer het tot die beskrywing van die Mrikaanse setselgroep. Laastens het ek bevind dat De Wet en De Stadler oorgangsfigure is na 'n nuwe benadering waarvolgens setseIgroepe as deel van die kasusgrammatika beskryf word. Gor De Stadler het ek bevind dat sy werk oor die Afrikaanse partitietkonstruksie en die Afrikaanse datietkonstruksie 'n brug skep vir die bestudering van die Mrikaanse setselgroep binne 'n ontwikkelende nuwe benadering, die Kognitiewe Grammatika.