Shezi, B. K.
(University of Zululand, 1999)
Hierdie studie behels ‘n ondersoek na jeugliteratuur, wat gesien word as verhale met eiesoortige kenmerke wat moet voldoen aan die sielkundige behoeftes van die tiener. Die doelwit is 'n ondersoek na die vernuwing van ...