Spruyt, Maria Magdalena
(1993)
In hierdie verhandeling word bepaalde aspekte beskryf van die naamwoordkonstruksie in
Griekwa-Afrikaans, 'n vemarne niestandaarddialek van Afrikaans waaraan daar nog min
gewerk is. Dit word bedoel as 'n bydrae tot 'n ...