Aspekte van oorganklikheid in Afrikaans

Loading...
Thumbnail Image
Date
1995
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Afri: = In bierdie verbandeling word bepaalde aspekte van oorganklikbeid in Afrikaans ontleed. Hoewel akademiese bandboeke, pedagogiese grammatikas en woordeboeke infonnasie oor oorgankl~eid bevat, word die begrip nfu-ens sistematies uiteengesit me. In die eerste boofstuk word On prinsipiele verantwoording gemaak vir die bestudering van oorganklikbeid in Afrikaans. Nadat daar in die ·tweede boofstuk On saaklike uiteensetting gegee is van die prinsipes waarop die kognitiewe grammatika berus, bied die derde boofstuk On oorsig van die sienings wat gevestigde Engelse en Afrikaanse grammatikabronne buldig oor oorganklikbeid. Die vierde en vyfde boofstukke gee onderskeidelik uiteensettings van die rolgrammatika as benadering om oorganklikbeid te bestudeer en die gestaltgrondslag waarvolgens entiteite binne On gebeure-opset waargeneem word tydens die aansetfase van roltoekenning. In die sesde boofstuk word die onoorganklike en oorganklike werkwoorde van letterlike gebeure bebandel. In boofstuk sewe word die gevolgtrekkings van die ondersoek aangebied. = Engl: Various aspects of transitivity in Afrikaans are analyzed in this dissertation. While academic handbooks, pedagogic grammars and dictionaries contain information regarding transitivity there is no source where it is presented systematically. The first chapter motivates the need for such a research project on transitivity in Afrikaans. The second chapter sketches the tenets underlying cognitive grammar. The third chapter reviews the way in which various English and Afrikaans textbooks approach transitivity. The fourth chapter details the way in which transitivity is dealt with in cognitive grammar. The fifth chapter deals with the gestalt perceptions that people form of entities during the onset phase of semantic role designation. Chapter six deals with Afrikaans intransitive and transitive verbs of literal events while the conclusions arrived at in the course of this project arc presented in chapter seven.
Description
Verhandeling ingelewer vir die graad Magister Artium in die Lettere an Wysbegeerte aan die Universiteit van Zululand, = Dissertation submitted for the degree of Master of Arts in Philosophy in the Faculty of Arts at the University of Zululand, 1995.
Keywords
Afrikaans Language, Transitivity in Afrikaans
Citation